’n Kragonderbreking by die Kaapstadse Internasionale Lughawe het Woensdag veroorsaak dat talle vlugte vertraag of herlei is, ...
’n Musiekonderwyser van die Klein-Karoo sal na verwagting Donderdag om borgtog aansoek doen nadat hy op klagte van ...
Hulle het die bietjie wat hulle gehad het altyd alles laat blink, sê Mooi praatjies se kosmetiese tandarts, dr. Zak Schabort, ...
Donald Tusk, premier van Pole, het Woensdag lidlande van die Europese Unie (EU) aangemoedig om hul verdedigingsbesteding ...
Die vrou wat ná ’n rooftog by die polisie se misdaadintelligensie-eenheid in Oos-Londen aangekeer is, is op borgtog vrygelaat ...
Met temperature van naby aan 40 °C oor groot dele van die Wes-Kaap Woensdag, is daar Donderdag en Vrydag ’n klein bietjie verligting wanneer temperature nader aan 30 °C sal wees.
’n Lid van die Gautengse misdaadvoorkomingseenheid, oftewel die amaPanyaza, het vandeesweek op aanklagte van meineed, dwarsboming van die gereg, sameswering om misdaad te pleeg, diefstal en afpersing ...