NÓG ’n klonkie het sy lewe in die Witzenberg-streek verloor, nadat hy deur ’n driver doodgery is. Die polisie het egter nog nie die naam van die seuntjie wat in die Eselfontein-omgewing buite Ceres ...
Die lekkerte van plaaslike rolprente is dat hulle ’n vars briesie is tussen al die stereotipiese Hollywood-stories wat ons al dekades lank oor en oor op ons skerms sien. As jy moeg daarvoor is om ...
Ek vind dit soms vreemd hoeveel keer ek in my gedagtes terugdink aan July op die plaas. Hy was ’n harde werker, ook maar sy gebrokenheid gehad soos ons almal, maar werk kon hy werk. Hy was so sterk ...
FADIEL Adams, die NCC-leier, het ’n strafregtelike ... “Die DA hou daarvan om te kla oor korrupsie, maar as dit vir hom raak, is hy tjoepstil,” het Adams gesê. Kol. Andrè Traut, ’n polisiewoordvoerder ...
Kom ons ontdek Bonolis se woorde oor familie en sy terugkeer ... op Toffanin se vrae gereageer en 'n lighartige en positiewe gesindheid getoon. “Ag, jy het vir my gesê wanneer ons hierheen kom, sal ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.