Jy het amper vier maande tyd om in te skryf vir die vyfde Kommadagga-skryfskool, maar moet liewers nie tot op die laaste wag ...
REGISTRASIE vir die WOW Spelfees, die grootste in sy soort in Suid-Afrika, is oop en die deelname is heeltemal gratis.