Die Wes-Kaapse Minister van Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, het gevra dat die verbod op kosprodukte wat kannabis bevat, omgekeer word. Meyer sê die nuwe verbod gaan die ...
Die veroordeelde moordenaar, Enoch Ndou, is in die Rondgaande Hof buite Louis Trichard in Limpopo, tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Hy is verlede maand skuldig bevind aan die moord op sewe ...
Die polisie het bevestig dat ‘n saak van moord ondersoek word, nadat ‘n man vanoggend voor die Cillié-hoërskool in Gqeberha doodgeskiet is. Volgens die polisie was die 47-jarige man ‘n ...
Die president van die Europese-kommissie, Ursula von der Leyen sê sterk vennootskappe is belangriker as ooit van te vore te midde van veranderings in die geopolitieke landskap. Von der Leyen en die ...
Die DA sê hy het die regering verskeie oplossings gegee vir ‘n begroting sonder om noodsaaklike dienste te besnoei. Dit nadat die minister van Finansies, Enoch Godongwana, verlede maand ‘n ...
n Brand wat laat gistermiddag in die Slanghoekvallei in die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit aangemeld is, is oornag suksesvol ingekamp. ‘n Woordvoerder van die munisipaliteit, Anesca Roodt sê ...
‘n Lugvaartkenner, Guy Leitch, sê die aangewese nuwe bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Lugdiens, John Lamola, is ‘n goeie aansteling in die pos. Die kabinet het Lamola se aanstelling goedgekeur, ...
Die Padvragvereniging het die effense daling in brandstofpryse in Maart verwelkom, veral na maande van prysstygings. Die departement van Minerale en Petroleumbronne het vroeër bevestig dat die prys ...
Owerhede in Oekraïne sê twaalf mense, insluitend twee kinders, is beseer in ‘n Russiese hommeltuigaanval oornag op die land se tweede grootste stad, Charkief. Vier van die beseerdes is pasiënte by ‘n ...
Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane sê die provinsiale regering is verlig dat die liggaam van die weermaglid, William Cola, uit die Demokratiese Republiek die Kongo na sy tuisdorp teruggebring is.
Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, ontken dat die DA enige voorstelle ingedien of voorgelê het met betrekking tot die begroting. Godongwana het Woensdag die 2025 Begrotingsrede gelewer ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results