Aangetasde diere vertoon ook ‘n oënskylike erge dors met geringe simptome van opgeblasenheid en ‘n gekners van tande kan voorkom. Sodra simptome gesien word, moet die diere van die ...