News
Resep vir huweliksgeluk: Vergewe mekaar en bid baie! Die Mullers vier hierdie maand hul 67ste huweliksherdenking EN oom Koos se 86ste verjaardag! July 28, 2023. Retha Fitchat 1 minute read.
MBOMBELA – MBOMBELA – Mense se goedgesindheid jeens mekaar is opvallend. Dít is een van die belangrikste gewaarwordinge wat die 911Riders op hul onlangse toer teen plaasaanvalle gehad het ...
“BID vir liewe Jesus, bid net vir liewe Jesus en bly in die kamer.” Só het Roelie van Heerden (61) sy drie kleinkinders probeer kalm hou in ’n aanval deur ses rowers op sy plaas Philmore by Bainsvlei.
Daar word vinnig ernstige biddae vir reën gereël en man en muis bid saam, want nie net raak die saak ons diere en die veld nie, maar ook ons sakke. Waarom in hemelsnaam kan ons nie ook eendragtig teen ...
Results that may be inaccessible to you are currently showing.
Hide inaccessible results