Die DA sê hy het die regering verskeie oplossings gegee vir ‘n begroting sonder om noodsaaklike dienste te besnoei. Dit nadat die minister van Finansies, Enoch Godongwana, verlede maand ‘n ...
Die EFF het ‘n beroep op parlementslede gedoen om enige belastingverhogings in vandag se begrotingsrede te verwerp. Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana sal vanmiddag sy begroting in die ...
Ernstige misdaad in Gauteng het met ses-komma-vyf persent afgeneem in die derde kwartaal van die 2024-2025 boekjaar. Die provinsiale polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, het vanoggend die Gautengse ...
Die Gautengse polisie sê niemand is nog in hegtenis geneem in verband met ‘n skietvoorval gisteraand by ‘n die restaurant, Solo, in Sandton nie. Drie mense is dood en vier is gewond. Volgens die ...
Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane sê die provinsiale regering is verlig dat die liggaam van die weermaglid, William Cola, uit die Demokratiese Republiek die Kongo na sy tuisdorp teruggebring is.
President Cyril Ramaphosa sal vandag sy besoek aan die Gautengse regering afsluit met ‘n vergadering met lede van die Johannesburgse Metroraad. Ramaphosa word vergesel deur verskeie ministers en ...
Suid-Afrika se Bruto Binnelandse Produk het in die vierde kwartaal van verlede jaar met nul-komma-ses persent gegroei. Dit volg nadat die BBP in die vorige kwartaal met nul-komma-een persent ingekrimp ...
Die Padvragvereniging het die effense daling in brandstofpryse in Maart verwelkom, veral na maande van prysstygings. Die departement van Minerale en Petroleumbronne het vroeër bevestig dat die prys ...
Sommige eienaars van spazawinkels in Johannesburg het ‘n beroep gedoen dat die sperdatum vir die registrasie van hulle ondernemings, weer uitgestel moet word. Hulle beweer dat hulle uitdagings ervaar ...
Die Britse eerste minister, Keir Starmer sê hy het met beide die Amerikaanse president, Donald Trump en sy Oekraïense eweknie, Wolodimir Zelenzi gepraat, nadat ‘n vergadering tussen die twee leiers in ...
Die hoofekonoom by Investec, Annabel Bishop het die jongste BBP-syfers, as teleurstellend bestempel. Suid-Afrika se Bruto Binnelandse Produk het in die vierde kwartaal van verlede jaar met ...
Owerhede in Oekraïne sê twaalf mense, insluitend twee kinders, is beseer in ‘n Russiese hommeltuigaanval oornag op die land se tweede grootste stad, Charkief. Vier van die beseerdes is pasiënte by ‘n ...
Results that may be inaccessible to you are currently showing.
Hide inaccessible results