News

’N VERKRAGTER van Noordwes, sal nooit weer weet wat is om ’n vry man te wees nie. Bongani Ntoro (36) is Maandag lewenslank en ...
’N SEWEJARIGE Belgiese Herders-patrolliehond, het Sondag een van drie verdagtes wat in bosse weggekruip het, ná ’n rooftog by ...
DRIE mans is Dinsdag 1 Julie in Pretoria in hegtenis geneem nadat hulle met vervalste geld in hul besit betrap is.
Die polisie in Mthatha in die Oos-Kaap het ’n klopjag uitgevoer ná die noodlottige skietery van drie mans in Slovo Park vanoggend. Die voorval het omstreeks 04:00 in Gate-straat in die informal settle ...
DIE polisie ondersoek twee afsonderlike gevalle waarin die liggame van pasgebore babas binne twee weke van mekaar in verskillende gebiede van Kaapstad gevind is.
’N HOFTOLK (29) verskyn vandag in die George-landdroshof nadat hy na bewering twee taxi-eienaars uit duisende rande bedrieg het met vals beloftes om hul impounded taxi’s terug te kry.
elite polisie-eenheid se unit van ernstige korrupsie, wat in George gebaseer is, aangekeer. Lt.kol. Siyabulela Vukubi, ’n Valke-woordvoerder, het gesê: “Daar is berig dat ’n speurkonstabel, wat ...
DEIDRE de Vos, ’n DA-wyksraadslid van Manenberg, sê nou die bewerings wat Fadiel Adams, die NCC-leier, gemaak het, het haar ...
DIE huidige sage tussen JP Smith, die Stad Kaapstad se mayco-lid belas met veiligheid en sekuriteit, en die NCC-leier, Fadiel ...
“HY WAS ’n pa duisend.” Eston Martin (27), van Parkwood, is koelbloedig doodgeskiet enkele ure nadat hy van Durban af ...
DIE polisie in Khayelitsha het vanoggend ’n verdagte doodgeskiet en nog een is nog op vrye voet nadat hy ook raakgeskiet is.
Die veroordeelde het by die huis aangekom waar die slagoffer by haar tante gebly het, terwyl hy onder die invloed van alkohol ...